Doop
1. Teken van God se verbond met ons – my.
2. Belofte van God – Ek sal vir jou ‘n God wees.
3. Bevestiging dat Hy vir my gesterf het.
4. Teken van die afwassing van my sonde deur die bloed van Christus.
5. Eenmalig (Ef. 4:5) God hoef nie tweemaal te belowe nie – Sy belofte staan vas (2 Kor. 1:20)
6. Besnydenis x1 = Doop x 1
7. By Abraham is dit: Glo + Besny – By Abraham se nageslag is dit: Besny + Glo.
8. In die heilsgeskiedenis was dit altyd eers ‘n teken van genade dan geloof, behalwe by “heidene” – eers glo dan teken.
9. Ons ontvang die verbonds teken – God neem eerste stap.
Nagmaal
1. Herinnering aan wat Jesus gedoen het.
2. Gemeenskap met God.
3. Versekering van Sy verdienste vir ons.
4. Verkondiging / getuienis van wat God vir my gedoen het en my toekomsverwagting.
5. Uitsien / reik na die wederkoms dat Hy dit vir my gedoen het.
6. Pasga – herhaaldelik = Nagmaal – herhaaldelik.
7. Glo en volg, dan gebruik om te versterk as getuienis.
8. Eers glo dan teken – deur die eeue was dit so vir almal – vandag steeds.
9. Ons herdenk die skenking van Sy liggaam en bloed. God het die eerste stap geneem en ons “tot Sy gedagtenis”.