Hierdie het begin as ‘n tent bediening deur Esau Mpembe op ‘n stuk grond wat deur die Gemeente van De Deur aangekoop is.

In 2013 is die gemeente amptelik ingewy en is Esau Mpembe as leraar georden.

Die kerkgebou is uiteindelik in 2014 voltooi en tans betrek die gemeente sowat 40 mense op ‘n Sondagoggend na die erediens.

 

Ons dank ons Here Jesus Christus vir die krag en volharding wat Hy aan ons geskenk het om hierdie gemeente ook vir Hom te plant in Sicelo!

 

Ds. Esau Mpembe – 073 594 4664